wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Versamelname

Total questions: 29

Worksheet time: 15mins

Name
Class
Date
1.

'n (a)   skape...

2.

'n (a)   skepe.

3.

Baie tasse op die lughawe is (a)   .

4.

By Food Lover's Market is daar 'n area met (a)   brood.

(meervoudsvorm)

5.

Daar is 'n (a)   woonstelle oorkant die skool.

6.

Daar is 'n (a)   boeke om te lees.

7.

Mamma was 'n (a)   wasgoed.

8.

Moenie jou (a)   sleutels verloor nie, want dan sal jy nie in die huis kan kom nie.

9.

Sy het 'n (a)   sand sodat sy 'n kasteel kan bou.

10.

Daar is 'n (a)   miere in ons kombuis.

11.

Die (a)   sangers gaan vir ons sing.

12.

Die boer het 'n (a)   beeste by die melkery.

13.

Die hen het 'n (a)   kuikens.

14.

Die (a)   soldate het aan die oorlog deelgeneem.

15.

Ons het 'n (a)   leeus in die Kruger Wildtuin gesien.

16.

Laer Meisieskool La Rochelle se (a)   (al die onderwysers) werk hard.

17.

Juffrou Nel het vir haar 'n (a)   mooi rooi sandale gekoop.

18.

By die casino speel hulle gereeld met 'n nuwe (a)   kaarte.

19.

Teen die berg is 'n (a)   dennebome.

20.

Die Paarl word omring deur 'n (a)   berge.

21.

Ek het 'n (a)   blomme vir my verjaarsdag gekry.

22.

'n (a)   suiker is darem nou baie duur.

23.

Die (a)   mense het by die munisipaliteit betoog oor die duur elektrisiteit.

24.

'n (a)   skepe het aan die Tweede Wêreldoorlog deelgeneem .

25.

Mamma het die mooiste (a)   pêrels by Pappa gekry.

26.

Ons het gewag vir die (a)   karre van die president om verby te ry.

27.

In die lente is daar (a)   bye in die tuin besig.

28.

'n (a)   piesangs is duur.

29.

My pappa het 'n (a)   outydse karretjies in die kas.