Font size
S
M
L
XL
WorksheetsManlik & Vroulik
Total questions: 14
Worksheet time: 14mins
Name
Class
Date
1.
Die bruid en haar (a) het met vakansie vertrek.
2.
Die hen en die (a) loop op die werf rond.
3.
Mev Nel het 'n reuntjie en (a) gekoop.
4.
Die boer het 'n bulkalf en 'n (a) gekoop.
5.
Ons het 'n wyfiekat en 'n (a) .
6.
Die ___ gee melk, nie die ___ nie.
(a)
7.
Engeland word nie deur 'n ___ regeer nie, maar deur 'n ___.
(a)
8.
My niggie en (a) kom vir ons kuier.
9.
Die merrie hardloop vir die (a) weg.
10.
Die ram het gevaarlike horings, maar nie die (a) nie.
11.
Die seekoeibul is baie gevaarlik, maar ek is ook bang vir die (a) .
12.
Die beer en (a) hou van 'n modderbad.
13.
Die tannie se man is al oorlede en sy is nou 'n (a) .
14.
As die ou oom se vrou oorlede is, is hy 'n (a) .
Reset
