wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Afrikaans verlede tyd

Total questions: 15

Worksheet time: 7mins

Name
Class
Date
1.

wat is "is" in verlede tyd?

a)

was

b)

kan

c)

dis

d)

gewas

2.

wat is "het" in verlede tyd?

a)

het

b)

gehet

c)

gehad

d)

3.

Zackie moet vinnig sy huiswerk doen.

a)

Zackie moet vinnig sy huiswerk doen.

b)

Zackie het vinnig sy huiswerk doen gemoet.

c)

Zackie vinnig sy huiswerk moes doen.

d)

Zackie moes vinnig sy huiswerk doen.

4.

vincent het 'n goeie plan.

a)

vincent het 'n goeie plan het.

b)

vincent het 'n goeie plan gehe.

c)

vincent het 'n goeie plan gehad.

d)

vincent het 'n goeie plan had.

5.

Ek hoor jou kou van 'n myl weg!

a)

Ek hoor jou het van 'n myl hoor weg gekou!

b)

Ek het jou kou van 'n myl hoor weg!

c)

Ek hoor jou het van 'n myl hoor weg kou!

d)

Ek het jou kou van 'n myl weg gehoor!

6.

zackie het baie tyd om die skoene te was.

a)

zackie het baie tyd om die skoene te was gehad.

b)

zackie het baie tyd gehad om die skoene te was.

c)

zackie het baie tyd om die skoene te gehad was.

d)

zackie had baie tyd om die skoene te was.

7.

Vincent ontmoet sy niggie op die lughawe.

a)

Vincent ontmoet sy niggie op die lughawe gehad.

b)

Vincent het sy niggie op die lughawe geontmoet.

c)

Zackie ontmoet sy het op die lughawe .

d)

Vincent het sy niggie op die lughawe ontmoet.

8.

wat is "sal" in verlede tyd?

a)

sal

b)

sou

c)

sao

d)

sol

9.

juff stander bly by die huis, want sy is siek.

a)

juff stander bly by die huis, want sy was siek.

b)

juff stander het by die huis gebly, want sy is siek.

c)

juff stander het by die huis gebly, want sy was siek.

d)

juff stander het by die huis, want sy was siek gebly.

10.

Sy tel haar potlood wan die vloer af op.

a)

Sy het haar potlood van die vloer opgetel.

b)

Sy het haar potlood wan die vloer af op getel.

c)

Sy het haar potlood wan die vloer af op.

d)

Sy tel haar potlood het die vloer af op gewan.

11.

hardloop____weg.

a)

geweghardloop

b)

weggehardloop

c)

hardloopgeweg

d)

weg gehardloop

12.

Hy voeg twee lepels suiker by.

a)

Hy het twee lepels suiker by.

b)

Hy gevoeg twee lepels suiker by.

c)

Hy het twee lepels suiker bygevoeg.

d)

Hy het twee lepels suiker by voeg.

e)

Hy voeg twee lepels suiker geby.

13.

Ek eet en dink op my bed.

a)

Ek het en dink op my bed geeet.

b)

Ek eet en het op my bed gedink.

c)

Ek het op my bed geeet en dink.

d)

Ek het op my bed geeet en gedink.

14.

Ek skryf my huiswerk van die bord af.

a)

Ek het my huiswerk van die bord af geskryf.

b)

Ek skryf my huiswerk het die bord afgevan.

c)

Ek skryf my huiswerk het die bord af gevan.

d)

Ek het my huiswerk van die bord afgeskryf.

15.

ek hou van honde.

a)

ek nie het van honde gehou nie.

b)

ek het van honde gehou.

c)

ek hou het honde gevan.

d)

ek het van honde.