Font size
WorksheetsSK Nov 2021 Hersiening | Graad 8 en 9
Total questions: 51
Worksheet time: 26mins
Die groep mense wat in beheer is van al die tegniese aspekte van ‘n toneelstuk, bv. klank, beligting, toneelverwisselinge.
Akteurs
Tegniese span
Regisseur
Karakters
Hierdie is die musiek of byklanke wat gebruik word om die stemming van die toneelstuk te versterk.
Rekwisiete
Dekor
Klank
Repetisie
Hierdie is die musiek of byklanke wat gebruik word om die stemming van die toneelstuk te versterk.
Rekwisiete
Dekor
Klank
Repetisie
Verskeie klein voorwerpe wat die akteur op die verhoog gebruik, bv. ‘n boek of ‘n kers. (Word ook “props”genoem in Engels)
Rekwisiete
Dekor
Dialoog
Kostuums
Dit is die oefening van ‘n toneelstuk.
Regisseur
Repetisie
Toneelstuk
Dramaturg
‘n Persoon wat ‘n rol vertolk in ‘n toneelstuk.
Karakter
Dramaturg
Regisseur
Akteur
Verskeie groter voorwerpe om aan te dui waar die toneel afspeel, bv. ‘n rusbank of ‘n tafel.
Dekor
Rekwisiete
Dialoog
Teks
Dit is die ligte wat gebruik word om ‘n spesifieke atmosfeer te skep, bv. skemer sal bietjie donkerder wees as die middel van die dag.
Klank
Beligting
Tegniese span
Dramateks
'n Akteur speel nie homself nie, maar 'n ______________
regisseur
karakter
dramaturg
plekaanwyser
Hierdie persoon neem die gehoorlede se kaartjies.
Akteur
Regisseur
Dramaturg
Plekaanwyser
Dit is die groep akteurs wat by ‘n spesifieke produksie betrokke is.
'n Geselskap
'n Tegniese span
'n Groep karakters
'n Dramateks
Hy/sy gee leiding aan die akteurs en tegniese span.
Die dramaturg
Die akteur
Die tegniese assistent
Die regisseur
Dit is ‘n gesprek tussen twee of meer karakters.
Die dialoog
Die repetisie
Die verhoogaanwysings
Die teaterkuns
Dit is ‘n alleenspraak van een karakter.
Prosa
Monoloog
Dialoog
Verhoogaanwysings
Die teks word deur hierdie person geskryf.
Die dramaturg
Die regisseur
Die plekaanwyser
Die karakter
Die Engelse woord hiervoor is acting.
Toneelkuns
Toneelteks
Toneelspeler
Toneelspel
Hierdie is die term wat gebruik word om alle kunsvorme van opleiding en instruksie is die veld van drama te beskryf.
Teaterteks
Teaterkuns
Dramateks
Drama-agtig
Wat is voordrag?
Dit is 'n tipe uitrusting wat jy aantrek vir skool.
Dit is om teks met emosie en betekenis oor te dra.
Dit is om teks sonder enige emosie oor te dra.
Dit is amper dieselfde as agterdrag.
In neutrale posisie...
...moet jou een voet voor die ander wees.
...moet jou voete agter jou kop wees.
...moet jy regop sit.
...moet jou voete effens apart wees.
Die beste asemhalingsmetode vir spraak is:
Interkostale diafragmale asemhaling
Sleutelbeenasemhaling
Midderifasemhaling
Diafragmale asemhaling
Goeie asemhalingskontrole, maak jou...
...MEER gespanne.
...MINDER gespanne.
Is die volgende spraakartikulator BEWEEGLIK of NIE-BEWEEGLIK?
Tong
beweeglik
nie-beweeglik
Is die volgende spraakartikulator BEWEEGLIK of NIE-BEWEEGLIK?
Lippe
beweeglik
nie-beweeglik
Is die volgende spraakartikulator BEWEEGLIK of NIE-BEWEEGLIK?
Tande
beweeglik
nie-beweeglik
Is die volgende spraakartikulator BEWEEGLIK of NIE-BEWEEGLIK?
Kaak
beweeglik
nie-beweeglik
Is die volgende spraakartikulator BEWEEGLIK of NIE-BEWEEGLIK?
Harde verhemelte
beweeglik
nie-beweeglik
Is die volgende spraakartikulator BEWEEGLIK of NIE-BEWEEGLIK?
Sagte verhemelte
beweeglik
nie-beweeglik
WAAR of ONWAAR?
Jy kan beweeglike spraakartikulatore opwarm en oefen soos enige ander spier.
waar
onwaar
WAAR of ONWAAR?
Jy kan jou tande opwarm.
waar
onwaar
Kies ALLE korrekte antwoorde:
Die volgende word gebruik om betekenis aan teks te gee:
Pousering
Neutrale posisie
Tempo
Infleksie
Die pelvis
VOLUME verwys na:
hoe HARD of SAG jy praat
hoe VINNIG of STADIG jy praat
hoe HOOG of LAAG jou stem is
INFLEKSIE verwys na:
hoe HOOG of LAAG jou stem is
hoe HARD of SAG jy praat
hoe VINNIG of STADIG jy praat
TEMPO verwys na:
hoe VINNIG of STADIG jy praat
hoe HOOG of LAAG jou stem is
hoe HARD of SAG jy praat
Kies ALLE korrekte opsies:
Om jou stem te bewaar moet jy:
geen water drink nie
jou liggaam gereeld rus
jou stem opwarm voor 'n optrede
baie hard skree
die korrekte asemhalingsmetode gebruik
Wat is die EERSTE fase van die rolprentvervaardigingsproses?
Produksie
Pre-produksie
Post-produksie
Wat is die TWEEDE fase van die rolprentvervaardigingsproses?
Produksie
Pre-produksie
Post-produksie
Wat is die LAASTE fase van die rolprentvervaardigingsproses?
Produksie
Pre-produksie
Post-produksie
Wie stel die begroting van 'n rolprent saam?
Die filmfotograaf
Die regisseur
Die vervaardiger
Die klankontwerper
Die akteurs
Wat beteken dit as 'n kamera SWAAI / 'PAN'?
‘n Stilstaande kamera beweeg op of af - sonder enige horisontale bewegings.
‘n Stilstaande kamera word na links of regs gedraai - sonder enige vertikale bewegings.
Die kamera staan nie stil en word op 'n toestel beweeg.
Hierdie is 'n voorbeeld van watter tipe skoot?
Wide shot
Close-up
High angle
Medium shot
Hierdie is 'n voorbeeld van watter tipe skoot?
Wide shot
Close-up
Low angle
High angle
Hierdie is 'n voorbeeld van watter tipe skoot?
Extreme close-up
Medium shot
Low angle
High angle
Hierdie is 'n voorbeeld van watter tipe skoot?
Extreme close-up
Medium shot
Extreme wideshot
Wideshot

Hierdie is 'n voorbeeld van watter tipe hoekskoot?