Wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Afrikaanse Opstelle

Total questions: 9

Worksheet time: 5mins

Name
Class
Date
1.

Watter een van die volgende opsies is nie 'n voorbeeld van 'n tipe opstel nie?

a)

Argumenterend

b)

Voorskriftelik

c)

Verhalend

d)

Bespiegelend

2.

Beskrywende opstelle word gekenmerk deur...

a)

Prentjies deur woorde te skets.

b)

Prentjies deur sketse voor te stel.

c)

Oortuigende taal te gebruik.

d)

Rasionele en objektiewe taal.

3.

Kies al die elemente wat in argumenterende opstelle gevind kan word.

a)

'n Standpunt word verdedig.

b)

Probeer 'n leser van 'n standpunt oortuig.

c)

Dit bevat 'n oorweging van 'n idee.

d)

Fokus op punte vir of teen a stelling.

4.

Wanneer jy 'n geballanseerde opstel wat beide kante van 'n argument stel wil skryf, sal jy 'n ______________ opstel skryf.

a)

Argumenterende

b)

Bespiegelende

c)

Verklarende opstel

d)

Beredenerende

5.

Hierdie tipe opstel handel oor persoonlike idees of oorwegings en perspektiewe

a)

Bespiegelende opstel

b)

Verklarende opstel

c)

Argumenterende opsel

d)

Beredenerende opstel

6.

Kies die opsie wat die beste by 'n verklarende opstel pas.

a)

'n Verklarende opstel maak staat op logiese argumente wat op feite gebasseer is.

b)

'n Verklarende opstel probeer om die leser te oortuig van feite.

c)

'n Verklarende opstel word gebruik om inligting logies weer te gee.

d)

'n Verklarende opstel fokus op standpunte wat bewys is.

7.

Vir watter tipe opstel is die volgende titel die beste gepas:


Geleende tyd...

a)

Beskrywende opstel

b)

Verhalende opstel

c)

Beredenerende opstel

d)

Argumenterende opstel

8.

Vir watter tipe opstel is die volgende titel die beste gepas:


Die beste beroep - Onderwys

a)

Verhalende opstel

b)

Verklarende opstel

c)

Bespiegelende opstel

d)

Argumenterende opstel

9.

Vir watter tipe opstel is die volgende titel die beste gepas:


Klimaatsverandering in nommers

a)

Beredenerende opstel

b)

Verklarende opstel

c)

Argumenterende opstel

d)

Bespiegelende opstel