WorksheetsAfrikaans opstelle 2
Total questions: 6
Worksheet time: 6mins
Watter stappe in die skryfproses kan gekombineer word?
Beplanning en eerste poging.
Beplanning en finaal
Beplanning en konsep
Koonsep en finaal
Gedurende watter stap van die skryfproses skryf 'n mens die buitelyn van die verhalende opstel?
Konsep
Beplanning
Eerste poging
Buitelyn
Tydens watter stap van die skryfproses kan jy die tydlyn herrangskik?
Beplanning
Konsep
Redigering
Finaal
Tydens watter stap van die skryfproses kyk 'n mens vir grammatika en spelling regstellings?
Beplanning
Eerste poging
Konsep
Redigering
Met watter beplanningsmetodes skryf 'n mens al die gedagtes in jou kop op papier neer? Daar is ook nie 'n bepaalde volgorde of struktuur aan die metodes nie.
Doodle
Bewussynstroom
Vrae
Breinkaart
Skryf die standaard struktuur van die volgorde van die paragrawe in 'n verhalede opstel. Begin jou antwoord met: Paragraaf 1: Inleiding
