wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Die Tye: Pre-les Vasvra (Graad 9)

Total questions: 9

Worksheet time: 5mins

Name
Class
Date
1.

 

Wat is die werkwoord in die volgende sin?

Dawie skryf 'n brief.

a)

Dawie

b)

skryf

c)

'n

d)

brief

2.

Wat is die werkwoorde in die volgende sin?

Hy besluit om die brief te pos.

a)

besluit

b)

om

c)

brief

d)

pos

3.

Identifiseer die voorwerp van die sin:

Anna ontvang die brief.

a)

Anna

b)

ontvang

c)

die brief

4.

Wat is die werkwoorde in die volgende sin?

Sy geniet dit om briewe te lees.

a)

geniet

b)

dit

c)

briewe

d)

lees

5.

Identifiseer die onderwerp van die sin:

Sy beantwoord die brief.

a)

Sy

b)

beantwoord

c)

die

d)

brief

6.

Wat is die werkwoorde in die volgende sin?

Dawie is bly om van Anna te hoor.

a)

is

b)

bly

c)

om

d)

hoor

7.

Ek het gister skool toe gegaan.

a)

teenwoordige tyd

b)

verlede tyd

c)

toekomende tyd

8.

Ek sal môre my kamer skoonmaak.

a)

teenwoordige tyd

b)

verlede tyd

c)

toekomende tyd

9.

Ek eet 'n toebroodjie.

a)

teenwoordige tyd

b)

verlede tyd

c)

toekomende tyd