NEW
Font size
WorksheetsSel Strukture
Total questions: 16
Worksheet time: 10mins
Watter van die volgende is die kleinste eenheid van lewe wat alle lewensfunksies kan verrig?
Mitochondrion
Vakuool
Selkern
Sel
Watter selstruktuur beheer wat die sel binne kom en uitgaan?
Selmembraan
Sitoplasma
Selkern
Vakuool
Wat is die hoof funksie van chloroplaste in plantselle?
Absorbeer lig tydens fotosintese
Verwyder afvalstowwe
Vervaardig chemiese energie van voedsel
Beheer die sel se vorm
Watter organel is verantwoordelik vir energie produksie?
Chloroplaste
Mitochondria
Selkern
Vakuool
Wat is die funksie van die selwand?
Beskerm en ondersteun die sel
Verskillende funksies in die sel
Keer die deurloop van water
Verhoed die ingang van suurstof in die sel
Waar vind fotosintese plaas?
Selkern
Mitochondria
Chloroplaste
Vakuool
Waar word die genetiese materiaal gevind?
Selkern
Endoplasmiese retikulum
Mitochondria
Lisosoom
Ek stoor water in beide plant en dierselle. Wat is ek?
Mitochondria
Lisosoom
Vakuool
Sitoplasma
Waar word proteiene vervaardig?
Golgi-Liggaampie
Ribosome
Chromosome
Mitochondria
Die jellie-agtigie stof binne-in selle.
Sitoplasma
Sitoskelet
Selmembraan
Vakuool
"Klein organe" van die sel wat spesifieke funksies uitvoer.
Organelle
Organe
Selwand
Sel
Beheersentrum van die sel; beheer alle sel funksies.
Ribosome
Selkern
Endoplasmiese retikulum
Mitochondria
moves materials around in the cell, two types: smooth and rough
Cytoplasm
Nucleus
Vacuole
Endoplasmic Reticulum
Verpak proteiene en ander molekules
Ribosome
Golgi-Liggaam
Vakuool
Selkern
Identifiseer struktuur #5?
Vakuool
Chloroplaste
Lisosoom
Identifiseer struktuur nommer #4?
Vakuool
Selwand
Sitoplasma
Selmembraan
