Wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Toets jou kennis

Total questions: 15

Worksheet time: 8mins

Name
Class
Date
1.

Hoeveel afslag kry Solidariteit Regsfonds lede by Akademia?

a)

15%

b)

Geen afslag

c)

20%

d)

Net Keuringvoorkeur

2.

Hoelank moet jy n lid wees van Solidariteit om vakansievoordele te geniet?

a)

Langer as n Maand

b)

Langer as 3 Maande

c)

12 Maande se ononderbroke lidmaatskap

d)

Dadelik beskikbaar

3.

Watter korttermynversekerings bied Solidariteit finansieele dienste aan

a)

.insure

b)

Outsurance

c)

Virseker

d)

Santam

4.

Wat bied Helpende hand NIE?

a)

Rentevrye leenings

b)

Gemeenskapsontwikkeling

c)

Tweede handse winkels

d)

Studie afslag van 20% by Akademia

5.

Inbel - lid was 2 jaar terug permanente medies ongeskik verklaar: waarheen verwys jy hom?

a)

Hanteer die eis jouself

b)

Om n epos te stuur met bewys van PMO na diens@sol

c)

Nie een van die genoemde nie

d)

Sy naaste diens kantoor

6.

"Ek het advies nodig, die klient wat my aangestel het vir 6 maande, wil my nie betaal nie"

a)

Siviel advies

b)

Arbeids advies

c)

BAD

d)

Dienskantoor

7.

Eskom AO lede is die enigste kollektiewe maatskappy wat telefonies aangesluit kan word.

a)

Waar

b)

Fals

8.

Wanneer beskou ons iemand as n volwaardige lid van Solidariteit

a)

3 maande wagperiode

b)

1 maand wagperiode

c)

1 maand se ledegelde ontvang is

d)

3 maande se ledegelde ontvang is

9.

Erkenning van vorige lidmaatskap tree in wanneer:

a)

Lid by n kollektiewe mpy werksaam is en aan n ander vakbond behoort het - nou aansluit by Solidariteit

b)

Individuele lid by n ander vakbond kanselleer en by ons aansluit sonder n maand se onderbreuking

c)

Is as lid voorheen n lid van ons was en heraansluit binne 6 maande

10.

Watter een van die beroepe nie n gilde nie?

a)

Trok drywer

b)

Dieselwerktuigkundige

11.

Pieter is 23 en is n voltydse student hy wil weet of hy onder sy pa se lidmaatskap sal kwalifiseer vir begrafnisbystand?

a)

JA

b)

NEE

12.

Hoeveel beroepsnetwerke bestaan tans by Solidariteit?

a)

10

b)

14

c)

12

d)

16

13.

Testamente word gratis vir lede en nie-lede opgestel en bewaar.

a)

Waar

b)

False

14.

Lid wil graag aansoek doen vir n studieleening, ons verwys hom eers na...

a)

Helpende Hand- SFS

b)

SFD

c)

S-leer

d)

Afriforum Jeug

15.

SAPD lid is opsoek na Arbeids hulp, wat is die eerste stap om hom bytestaan.

a)

Stuur vir n epos met die SAPD vrae lys.

b)

Verwys na die betrokke organiseerder

c)

Verwys na regsdienste@soli

d)

Verwys na arbeidsadvies