wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Gr.11 Module 1.3 Klastoets

Total questions: 11

Worksheet time: 8mins

Name
Class
Date
1.

Geheue is volatile/onbestendig. (Dit behou net inhoud terwyl dit van krag voorsien word.)

a)

Waar

b)

Onwaar

2.

Kies twee feite van geheue

a)

Geheue hou data en instruksies terwyl jy dit gebruik.

b)

Geheue is elektronies

c)

Geheue bly behoue selfs wanneer die krag af is.

d)

Geheue is permanent

3.

Die volgende verwys na stoor (Kies almal wat van toepassing is)

a)

SSD

b)

RAM

c)

HDD

d)

CPU

4.

'n Voordeel van aanlyn stoor is:

a)

Jy het nie beheer oor sekuriteit nie

b)

Benodig internetkonneksie

c)

Spaar stoorspasie op jou rekenaar

d)

Stadige konneksie kan probleme veroorsaak

5.

Aanlyn stoor is dieselfde as cloud computing.

a)

Waar

b)

Onwaar

6.

Watter een pas nie?

a)

Dropbox

b)

Google Drive

c)

iCloud

d)

Safari

7.

CD's of DVD's is die beste opsie om te gebruik wanneer jy wil backup/rugsteun?

a)

Waar

b)

Onwaar

8.

Wat gebeur tydens die formatering van 'n skyf?

a)

Dit is die voorbereiding van 'n skyf vir die stoor van data

b)

Dit is wanneer jy die Recycle Bin leeg maak

c)

Tydens formatering word programme geïnstalleer om ekstra funksies te kan verrig

d)

Formatering van 'n skyf is bv. om teks bold of italics te maak

9.

Disk defragmenter maak ekstra skyfspasie beskikbaar?

a)

Waar

b)

Onwaar

10.

Disk cleanup verwyder die volgende: (Kies almal wat van toepassing is)

a)

Tydelike lêers wat van die internat afgelaai is

b)

Maak die icons op jou desktop minder

c)

Maak die Recycle Bin leeg

d)

Programme wat jy nooit gebruik nie

11.

BONUSVRAAG: Die spoed van 'n SVE (CPU) word in __ gemeet.

a)

GHz

b)

MB/s

c)

ms

d)

Mhz