WorksheetsBasiese Rekenaarvaardighede - Teorie Toets
Total questions: 9
Worksheet time: 5mins
Kyk na die prentjie.
Wat word hierdie genoem?
Sleutelbord
Skerm
Boks
Muis
Kyk na die prentjie.
Wat word hierdie genoem?
Skerm
Sleutelbord
Muis
Boks
Kyk na die prentjie.
Wat word hierdie genoem?
Skerm
Sleutelbord
Muis
Boks
Wat word die "operating system" genoem waarop ons werk op die skool se rekenaars?
Windows
iOS
Android
Microsoft
Wat gebeur wanneer jy hierdie knoppie druk?
Maak 'n program toe
Maak 'n program oop
Verklein die program
Vergroot die program
"__________" is dele van 'n rekenaar wat inligting IN 'n rekenaar plaas.
Invoertoestelle
Uitvoertoestelle
Sleutelbord
Hardeware toestelle
"__________" voer inligting UIT 'n rekenaar.
Invoertoestelle
Hardeware toestelle
Uitvoertoestelle
Skerm
'n Luidspreker is 'n voorbeeld van 'n invoertoestel.
Waar
Onwaar
'n Sleutelbord is 'n voorbeeld van 'n invoertoestel.
Onwaar
Waar
