wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Woordsoorte - Tussenwerpsels, voorsetsels en voegwoorde

Total questions: 7

Worksheet time: 4mins

Name
Class
Date
1.

Tussenwerpsels word altyd aan die begin van 'n sin geplaas.

a)
b)
2.

Kies die sin waarin die voorsetsels 'n temporele verhouding metafories voorstel.

a)

Die AFRO311 klas word VOOR AFRO411 aangebied.

b)

Die AFRO311 student sit IN sy kamer en wag vir die lewendige aanlyn sessie.

c)

Die verwyte van die AFRO311 studente hang steeds IN die lug, omdat hulle voel die module is te moeili.

3.

Kies die voorbeeld van 'n tweesillabige simpleks

a)

Onderdeur

b)

As gevolg van

c)

Onder

d)

Bo-op

4.

Kies die sin waarin die voorsetsel as nabepaling van die naamwoord funksioneer.

a)

Die student het haar graad met lof verwerf.

b)

Die student met die mooi geaardheid het haar graad verwerf.

5.

Identifiseer die sin waarin die woord VOOR as voorsetsel funksioneer.

a)

Die student sit hier voor my.

b)

Ons moet voor ons die AFRO311 toets skryf, voorsetsels verstaan.

6.

Indentifiseer die bysinsvolgorde in die sin. "Die student was bly nadat sy haar graad ontvang het".

a)

SOV

b)

VSO

c)

SVO

7.

Identifiseer die verband wat met die voegwoord in die volgende sin aangedui word. "INDIEN ek die module wil slaag, sal ek aktief aan die lesse moet deelneem."

a)

Redegewend

b)

Voorwaardelik

c)

Teenstellend

d)

Aaneenskakelend