wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Meervoude en Verkleining

Total questions: 15

Worksheet time: 20mins

Name
Class
Date
1.

Kies die korrekte spelling vir die woord in hakies.

Die meisie tel die klein (hond) op.

a)

hondkie

b)

hondjie

c)

hontjie

d)

hondetjie

2.

Kies die korrekte spelling vir die woord in hakies.

Daar is agt (planeet) in ons sonnestelsel.

a)

plannete

b)

planette

c)

planete

d)

planeete

3.

Gee die meervoud vir die woord reënboog.

(a)  

4.

Gee die verkleinigsvorm vir die woord pad.

(a)  

5.

Kies die korrekte spelling vir vie woord in hakies.

Buig die (boom) terwyl dit nog klein is.

a)

boompie

b)

boomkie

c)

boomtjie

d)

boommetjie

6.

Gee die verkleiningsvorm vir die woord blom.

(a)  

7.

Kies die korrekte spelling vir die woord in hakies.

Die lamp staan op die (kas) langs die bed.

a)

kastjie

b)

kassie

c)

Kaskie

d)

kasie

8.

Kies die korrekte spelling vir die woord in hakies.

Die (kar) word van die skip af op die hawe gelaai.

a)

kars

b)

kare

c)

karres

d)

karre

9.

Wat is die meervoud vir vliegtuig?

(a)  

10.

Wat is die meervoud vir duif?

(a)  

11.

Gee die verkleiningsvorm vir die woord meisie.

(a)  

12.

Wat is die verkleiningsvorm vir koning?

a)

koningtjie

b)

koninkie

c)

konings

d)

koningetjie

13.

Gee die verkleiningsvorm vir man.

(a)  

14.

Kies die korrekte spelling vir die woord in hakies.

Sy het twee groot bruin (oog)

a)

oge

b)

oogs

c)

d)

ogge

15.

Gee die verkleiningsvorm vir die woord in hakies.

Haar (hart) is gebreek, want sy het haar roomys laat val.

(a)