wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Vul 'n byvoeglike nawoord in:

Total questions: 10

Worksheet time: 10mins

Name
Class
Date
1.

Die __________ meisie lees 'n boek.

4 lines
2.

Die meisie lees 'n __________ boek.

4 lines
3.

Dit is 'n _______ blom.

4 lines
4.

Ek eet __________ kos.

4 lines
5.

Die ________ huis het 'n tuin.

4 lines
6.

Die huis het 'n __________ tuin.

4 lines
7.

Die __________ voël bou 'n nes.

4 lines
8.

Die voël bou 'n __________ nes.

4 lines
9.

Die haas is __________.

4 lines
10.

Dit is 'n __________ baba.

4 lines