wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Wiskunde

Total questions: 9

Worksheet time: 8mins

Name
Class
Date
1.

Gee die getalnaam van 17

a)

sewentien

b)

sewe en tien

c)

sewe tien

d)

sewe

2.

gee die korrekte aantal van 17

a)
b)
c)
d)
3.

Breek die getal 17 op in sy spreikaartjie:

a)
b)
c)
d)
4.

watter getal kom na 17

a)

14

b)

18

c)

12

d)

19

5.

watter getal kom voor 17

a)

13

b)

16

c)

14

d)

10

6.

Is 17 ewe of onewe

a)

ewe

b)

onewe

c)

ewe en onewe

7.

As ek 17 verdubbel, raak die getal ______.

a)

meer

b)

minder

c)

nul

d)

die helfte

8.

wat is 2 meer as 17

a)

18

b)

12

c)

19

d)

15

9.

as Jan 16 lekkers het en hy kry nog 10 by, hoeveel lekkers het hy dan?

4 lines