Font size
WorksheetsVerskillende tipes grond
Total questions: 9
Worksheet time: 6mins
Van hoeveel verskillende tipes grond het ons geleer?
2
4
5
3
Waarom is grond belangrik?
Om huise op te bou.
Om in die modder te speel.
Om plante te groei.
Vir diertjies om in te leef.
Kies die 3 tipes grond:
kleigrond
gras
leemgrond
sandgrond
see sand
Kies die korrekte 2 beskrywings of eienskappe van sandgrond:
Moeilik om plante hierin te plant.
Voel hard, sanderig en is lig van kleur.
Bevat genoeg voedingswaarde om plante te voed.
Word maklik deur die wind weg gewaai.
Kies die korrekte 2 beskrywings of eienskappe van kleigrond:
Die gronddeeltjies kleef aan mekaar vas.
Dit is die beste grond om sade in te plant.
Water vloei vinnig oor dit.
Plante 'verdrink' van al die water.
Kies die korrekte 2 beskrywings of eienskappe van leemgrond:
Dit is 'n mengsel van sandgrond en kleigrond.
Dit is donkerder van kleur.
Plante groei nie maklik in hierdie tipe grond nie.
Hierdie tipe grond hou water lank binne.
Kies die korrekte prent vir sandgrond:
Kies die korrekte prent vir klei grond:
Kies die korrekte prent vir Leemgrond:
