WorksheetsWoordsoorte
Total questions: 10
Worksheet time: 6mins
Identifiseer die woordsoorte uitgelig in die volgende sin:
Pieter skop die bal bo-oor die muur.
werkwoord + selfstandige naamwoord
werkwoord + voorsetsel
lidwoord + werkwoord
selfstandige naamwoord + telwoord
Waar of Vals
Elke sin het 'n werkwoord - die woord sê wat gebeur, dit is die hoofwerkwoord.
(a)
Benoem die byvoeglike naamwoord:
Die kwaai hoender het vir Pieter gepik, maar Pieter het hom nogsteeds met liefde vasgehou.
gepik
kwaai
vasgehou
liefde
Identifiseer die versamelname
blaar, tak, hond
spierwit, giggelgeel, galbitter
skool visse, trop leeus, skare mense
Suid-Afrika, Pretoria, Jan, Dwaalboom
Identifiseer die lidwoord in die volgende sin :
Op Dwaalboom is daar 'n groot Kameelperd wat al die boere herken.
'n, bepaald
die, bepaald
'n, onbepaald
die, onbepaald
Identifiseer die Eiename in die volgende sin :
Pieter se oupa woon in Nederland en kyk graag sokker.
(a)
Kies 'n voorbeeld van 'n soortnaam
tafel
Sy
hardloop
Randburg
Dui aan watter tipe selfstandige naamwoord die volgende is:
'n Koppie meel
Massanaam
Eienaam
Soortnaam
Maatnaam
Gee 'n versamelnaam vanuit die volgende paragraaf:
Pieter loop deur die skare mense opsoek na die tannie wat aan hom 'n skool visse wil verkoop.
(a)
'n Abstrakte selfstandige naamwoord is
tasbaar
nie tasbaar nie
liefde
plaasvervanger van 'n Eienaam
