WorksheetsInset- en Uitset Toestelle Graad 5 en 6
Total questions: 6
Worksheet time: 4mins
Kies die definisie vir 'n inset toestel
'n Toestel wat inligting beide in en uit 'n sisteem voer.
'n Toestel wat inligting in 'n sisteem invoer.
'n Toestel wat inligting in 'n sisteem uitvoer.
Kies die korrekte definisie vir 'n uitvoer toestel
Toestel wat inligting in 'n sisteem invoer
Toestel wat inligting beide in en uit 'n sisteem voer.
Toestel wat inligting uit 'n sisteem, uitvoer.
Kies die 2 korrekte inset toestelle.
Muis
Rekenaarskerm
Mikrofoon
Drukker (printer)
Kies die twee korrekte uitset toestelle.
Internet modem
Mikrofoon
Muis
Rekenaarskerm
Kies een voorbeel van 'n toestel wat beide 'n inset en uitset toestel kan wees.
Drukker sonder 'n scanner.
Oorfone sonder 'n mikrofoon.
Muis
USB stokkie
Kies die korrekte voorbeeld van 'n prosesseringtoestel
Sleutelbord
Koordlose muis
Moederbord
Projektor
