Font size
WorksheetsOntkennende vorm
Total questions: 10
Worksheet time: 7mins
Ek gaan winkel toe
Ek nie gaan winkel toe.
Ek gaan nie winkel toe.
Ek gaan nie winkel toe nie.
Het jy al ooit gekook?
Ek het al ooit gekook nie.
Ek het nog ooit gekook nie.
Ek het nog nooit gekook nie.
Is iemand in die kamer?
Niemand is in die kamer nie.
Iemand is nie in die kamer nie.
Is nie iemand in die kamer nie.
Ek hardloop swembad toe.
Ek hardloop swembad toe nie.
Ek nie hardloop swembad toe nie.
Ek hardloop nie swembad toe nie.
Gee die negatiewe van "moet"
(a)
Gee die negatiewe van ooit
(a)
Gee die negatiewe van iemand
(a)
Gee die negatiewe van iets
(a)
I don't want to do it.
Ek wil nie dit doen nie.
Ek wil dit nie doen nie.
Ek nie dit wil doen nie.
He does not do his homework
Hy nie doen sy huiswerk nie.
Hy doen nie sy huiswerk nie.
Hy doen sy nie huiswerk nie.
