wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Griekse Teater

Total questions: 8

Worksheet time: 4mins

Name
Class
Date
1.

Wat is Mimiek?

a)

'n Rivier in Griekeland

b)

Aksies sonder woorde of klanke

c)

Aksies met woorde of klanke

d)

'n Tipe verhoog

2.

Voor watter gebeure het mans toneelspel gebruik om uitgebeeld wat hulle gaan doen?

a)

Voor hulle grassny

b)

Voor Jagtogte

c)

Voor hulle huise bou

d)

Voor oorlog

3.

Wat was die verhale genoem?

a)

Mites

b)

Stories

c)

Artikels

d)

Rituele

4.

Wie was die eerste akteur?

a)

Pierce Brosman

b)

Dionisus

c)

Thespis

d)

Euripides

5.

Wat was die god van wyn en vrugbaarheid genoem?

a)

Thespis

b)

Semele

c)

Zeus

d)

Dionisus

6.

Wat is die definisie vir Diterambe?

a)

'n Koorsang wat deur 'n manskoor in Antieke Griekeland rituele wat gesing-praat of net gesing het.

b)

'n Tipe drom wat in die rituele gebruik word.

c)

'n Monoloog

d)

'n Orkes

7.

Wat is 'n Amfiteater?

a)

'n Tipe verhoog

b)

'n Tipe padda

c)

Die toneelstuk in Griekse teater se naam

8.

Wat word akteurs in Griekeland genoem?

a)

Dionisus

b)

Sophokles

c)

Tespiёrs

d)

Thepis