wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Lang Klank Hersiening

Total questions: 15

Worksheet time: 8mins

Name
Class
Date
1.

Wat doen die kind?

a)

lees

b)

les

c)

slaap

d)

eet

2.

ver of veer?

a)

veer

b)

ver

3.

Wat is dit?

(a)  

4.

Is dit 'n rok?

a)

Ja, dit is 'n rok.

b)

Nee, dit is rook.

5.

Wat is dit?

a)

bomb

b)

bom

c)

boom

d)

bal

6.

Sy dra 'n mooi (a)  

7.

knoop of knop?

a)

knop

b)

knoop

8.

Is dit 'n hand?

a)

Nee, dit is 'n poot.

b)

Nee, dit is 'n pot.

c)

Nee, dit is 'n voet.

d)

Ja, dit is 'n hand.

9.

Wat doen die kinders?

a)

Hulle eet.

b)

Hulle drink.

c)

Hulle speel.

d)

Hulle lees.

10.

ver of veer?

a)

ver

b)

veer

11.

Die diere woon op 'n .......

a)

plas

b)

plaas

c)

farm

d)

varm

12.

Is dit 'n plas?

a)

Nee, dit is 'n plaas.

b)

Ja, dit is 'n plas.

c)

Ek weet nie.

13.

Die _______ is geel.

a)

man

b)

maan

c)

moon

d)

mun

14.

Is dit kaas?

a)

Ja, dit is kaas.

b)

Nee, dit is 'n kas.

c)

Nee, dit is chaas.

d)

Ja, dit is cheese

15.

Sit jou klere in die (a)   .