NEW
Font size
WorksheetsSpraak (Graad 8) | Kwartaal 2
Total questions: 14
Worksheet time: 5mins
Is die tong 'n beweeglike of nie-beweeglike spraakartikulator?
beweeglik
nie-beweeglik
Is die kaak 'n beweeglike of nie-beweeglike spraakartikulator?
beweeglik
nie-beweeglik
Is die tande 'n beweeglike of nie-beweeglike spraakartikulator?
beweeglik
nie-beweeglik
Is die sagte verhemelte 'n beweeglike of nie-beweeglike spraakartikulator?
beweeglik
nie-beweeglik
Is die harde verhemelte 'n beweeglike of nie-beweeglike spraakartikulator?
beweeglik
nie-beweeglik
Is die lippe 'n beweeglike of nie-beweeglike spraakartikulator?
beweeglik
nie-beweeglik
Wat word die korrekte staanposisie vir voordrag genoem?
Neural posisie
Normale posisie
Neutrale posisie
Staan net reg
Interkostale _______ asemhaling is die optimale asemhalingsmetode vir spraak.
diafragmale
diagonale
midderif
maag
_________ diafragmale asemhaling is die optimale asemhalingsmetode vir spraak.
kontinentale
interkostale
ribbes
diep
Dit beteken hoe hoog of laag jy praat.
hoogte
toon
toonhoogte
toonaard
Dit beteken hoe vinnig of stadig jy praat.
volume
toonhoogte
trippel
tempo
Dit beteken hoe hard of sag jy praat.
hoogte
volume
toonhoogte
pouse
Jy gebruik 'n ______ tussen woorde wanneer jy spanning wil skep.
arm
pouse
volume
toonaard
Jy plaas 'n ____ op 'n woord indien jy dit belangrik wil maak.
klem
ken
toon
tempo
