Font size
WorksheetsAntonieme
Total questions: 22
Worksheet time: 11mins
Wat is die antoniem vir "min"
te veel
baie
minder
Wat is die antoniem vir "gesond"
ongesond
nie gesond nie
besond
Wat is die antoniem vir "swaar"
loodswaar
hard
lig
Wat is die antoniem vir "vyand" (kies almal wat reg is)
vriend
maat
maaitjie
familie
Wat is die antoniem vir "laaste"
agter
eers
eerste
Wat is die antoniem vir "droog"
nat
droogte
water
Wat is die antoniem vir "onderlyf"
kop
voete
bolyf
Wat is die antoniem vir "reg"
fout
links
verkeerd
Wat is die antoniem vir "gelukkig"
ongelukkig
bly
glimlag
Wat is die antoniem vir "dapper"
bang
braaf
lafhartig
Wat is die antoniem vir "boontoe"
onder
ondertoe
hoog
Wat is die antoniem vir "stout"
soet
goed
seun
Wat is die antoniem vir "skerp"
blind
mes
stomp
Wat is die antoniem vir "skuldig"
reguit
onskuldig
reg
Wat is die antoniem vir "snags"
dag
oggen
bedags
Wat is die antoniem vir "skuins"
reguit
regs
op
Wat is die antoniem vir "eervol"
sonder eer
eer
eerloos
Wat is die antoniem vir "goed"
sleg
slegte
beter
Wat is die antoniem vir "fyn"
rof
grof
hard
Wat is die antoniem vir "fluks"
onfluks
lui
aanspoor
Wat is die antoniem vir "hoog"
laag
onder
bo
Wat is die antoniem vir "helder"
donker
dol
duister
