Wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Voornaamwoorde

Total questions: 7

Worksheet time: 4mins

Name
Class
Date
1.

Identifiseer 'n tipe voornaamwoord.

a)

Betreklike voornaamwoord

b)

Voornaamwoord van graad

c)

Wederkerende voornaamwoord

d)

Voornaamwoord van modaliteit

2.

Bepaal watter tipe voornaamwoord is gebruik in die volgende sin:

Elkeen weet ons gaan wen.

a)

weet - betreklike voornaamwoord

b)

Elkeen - onbepaalde voornaamwoord

c)

ons - besitlike voornaamwoord

d)

wen - voornaamwoord van wyse

3.

In die volgende sin is "daardie" watse tipe voornaamwoord?

Daardie skurminkel wou my toebroodjies uit my kosblik gaps.

(a)  

4.

Kies die persoonlike voornaamwoord

a)

dit

b)

joune

c)

hy

d)

wie

5.

Daar is twee tipes Wederkerende voornaamwoorde

a)

Noodsaaklik + Toevallig

b)

Perongeluk + Doelloos

c)

Bepaald + Onbepaald

d)

Persoonlik + Onpersoonlik

6.

Bepaal watse tipe voornaamwoord word verduidelik:

Dui die uitdrukking van 'n aksie of verhouding

a)

mekaar

b)

wederkerige voornaamwoord

c)

dit

d)

bepaalde voornaamwoord

7.

Bepaal die betreklike voornaamwoord

Die hoed wat ek dra is geel.

a)

Die hoed

b)

wat ek dra

c)

is geel.