Font size
WorksheetsAfrikaans Gr 7 EAT Taal
Total questions: 20
Worksheet time: 23mins
Verkleinwoord van skool
skoolkie
skooltjie
skoletjie
skooletjie
Meervoud van "lemoensap"
lemoensappe
lemoensape
lemoensappa
lemoensaape
Intensiewe vorm: Die man is baie ryk, he is (a) .
Antoniem vir: stokoud
(a)
Korrekte vorm van die woord: Die meisie is (jonk) as die ouma.
(a)
Die stamwoord van "deurgesny".
deur
sny
gesny
afgesny
Lydende vorm: Die maer hondjie eet die lekker tjoppie.
(a)
Lydende vorm: Die slim seun het die maklike sommetjie gedoen.
(a)
Ontkennende vrom: Is jy verskriklik honger?
(a)
Ontkennende vorm: Het jy al ooit spookasem geëet?
Ja, ek het al spookasem geëet.
Nee, ek het nooit spookasem geëet nie.
Nee, ek het nog nooit spookasem geëet.
Nee, ek het nog nooit spookasem geëet nie.
Voorsetsels: Ek is mal (a) pizza.
Voornaamwoorde: Die seun in 7DC is verlief (a) 'n dogter in 7BV.
Die infinitief: Party mense hou daarvan (om te) liefdesbriefies skryf.
(a)
Indirekte rede: Die oom sê: "Ek hou van pannekoek."
Die oom sê ek hou van pannekoek.
Die oom sê dat hy hou van pannekoek.
Die oom sê dat ek van pannekoek hou.
Die oom sê dat hy van pannekoek hou.
Direkte rede: Matt se tannie vra of hy van sport hou.
(a)
Samestellings: lees + boek
(a)
Samestellings: kind + boek
(a)
Watter soort sin is dit? Hou op gesels!
stelling
vraagsin
bevelsin
uitroepsin
Onderwerp, voorwerp en gesegde: Die Graad-7 meisies speel sokker op die veld.
Wat is die gesegde?
speel
Die Graad-7 meisies
op die veld
sokker
Voegwoord:
Ek hou van Quizizz. Dit is baie pret. (omdat)
(a)
