wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Kan jy onthou?

Total questions: 21

Worksheet time: 11mins

Name
Class
Date
1.

Waarvoor gebruik ons die volgende ikoon in Sheets?

a)

Om 'n tabel te skep.

b)

Om 'n raam om die bladsy te plaas.

c)

Om n prentjie in te voeg.

d)

Om 'n raam om 'n sel te plaas.

2.

Wat is die letter wat die teks in vetdruk kan plaas?

(a)  

3.

Kies die toestelle wat SLEGS insettoestelle is.

a)

Muis

b)

Sleutelbord

c)

Skerm

d)

Luidspreker

e)

Router

4.

Watter ikoon gaan ek gebruik om die teks te glim?

a)
b)
c)
d)
5.

Watter prent stel 'n rekenaar voor?

a)
b)
c)
d)
6.

Watter tiepe toestel is die prent?

a)

Insettoestel

b)

Uitsettoestel

c)

Prosesseringstoestel

d)

Inset-en Uitsettoestel

7.

Noem die tiepe toestel.

a)

Inset-en uitsettoestel

b)

Prosesseringstoestel

c)

Insettoestel

d)

Uitsettoestel

8.

Wat stel dié ikoon voor?

a)

Microsoft Word

b)

Google Sheets

c)

Google Classroom

d)

Google Docs

9.

Wat is die standaard wagwoord vir jou monnies rekening?

(a)  

10.

Kies die korrekte voorstellings van die term "hardeskyf". (2)

a)
b)
c)
d)
11.

Watter ikoon moet jy gebruik om Tipp10 oop te maak?

a)
b)
c)
d)
12.

Watter komponent maak dit moontlik vir 'n rekenaar om wifi te gebruik?

a)

wifi prosesseerder

b)

wifi boks

c)

koordlose kaart

d)

ethernet kabel

13.

Wat gaan verander as jy op dié ikoon druk?

a)

Die grootte van die skrif.

b)

Die font (druk) van die skrif.

c)

Die letters gaan skuins gedruk word.

d)

Die letters gaan vet gedruk wees.

14.

Wat stel die prent voor? (Engels)

(a)  

15.

Wat word 'n "printer" in Afrikaans genoem?

(a)  

16.

Watter e-pos adres moet jy gebruik om in te teken met jou Google rekening?

c)

naamvan.@monnies.com

d)

naam van @ monnies co za

17.

Hoekom gebruik ons skool die Google Suite en nie die Microsoft Bundel nie?

a)

Dit is goedkoper?

b)

Dit is makliker om te navigeer.

c)

Jy kan met enige rekenaar of slim toestel daarop inteken.

d)

Dit word deur die departement so voorgeskryf.

18.

Wat is die korrekte spelling van die onderstaande woord?

a)

prosesseerder

b)

prossesseerder

c)

proseseerder

d)

prosseseerder

19.

Wat word 'n "scanner" in Afrikaans genoem?

(a)  

20.

Watter toestel is beide 'n inset-en uitsettoestel.

a)

drukker

b)

skandeerder

c)

oorfone

d)

usb stokkie

21.

Gee die Afrikaanse term vir "processor".

(a)