Font size
WorksheetsSinne en sinsbou
Total questions: 10
Worksheet time: 16mins
In China simboliseer die appel vrede en die appelbloeisel vereniging.
Wat is die onderwerp?
China
appel
vrede
appelbloeisel
Haar ware geliefde sou dan in 'n droom aan haar verskyn.
Wat is die voorwerp?
Haar
geliefde
'n droom
haar
Wat is 'n bywoordelike bepaling?
Nina slaap weens uitputting al heeldag lekker op haar arms in die agterste hoek van die klaskamer.
Wat is die bywoordelike aanvulling van hierdie sin?
die klaskamer
uitputting
weens uitputting al heeldag lekker op haar arms in die agterste hoek van die klaskamer.
lekker
Wat is die verskil tussen 'n bepaling en 'n sinsnede?
Maak 'n sin met 'n onderwerp, voorwerp en 'n bywoordelike aanvulling van die gesegde.
Tradisioneel is die appel die simbool van ekstase, vrugbaarheid, oorvloed en liefde.
Wat is die indirekte voorwerp?
appel
simbool
ekstase,vrugbaarheid, oorvloed en liefde
tradisioneel
"Liefde is 'n blom wat in 'n vrug verander in die huwelik." - Finse gesegde.
Gesegde is 'n voorbeeld van 'n homoniem/homofoon? Hoe verskil die betekenis van die woord 'gesegde' hier van die 'gesegde' in 'n enkelvoudige sin?
Wat is 'n enkelvoudige sin?
Het net een gesegde.
Die sin staan enkel in 'n paragraaf.
Die sin is eenvoudig.
Dit het 'n bysin.
Was hierdie blitstoetsie moeilik of maklik?
