wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

OPV 222 Bronfenbrenner

Total questions: 4

Worksheet time: 4mins

Name
Class
Date
1.

Urie Bronfenbrenner word geassosieer met watter teorie?

a)

Die Bio-psigo-sosiale benadering

b)

Die Bio-ekologiese benadering

c)

Sosiale en emosionele teorie

d)

Konstruktivisme

2.

Bronfenbrenner se Bio-ekologiese benadering is afkomstig van die General Systems Theory?

a)

Waar

b)

Onwaar

3.

Bronfenbrenner se Bio-ekologiese benadering bestaan uit hoeveel dimensies?

a)

1

b)

2

c)

3

d)

4

4.

PPCT staan vir Person Principle Context and Time

a)

Waar

b)

Onwaar