wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

AFR09L72 - Pre-les

Total questions: 6

Worksheet time: 5mins

Name
Class
Date
1.

Watter tipe opstel is geskik vir 'n argument?

a)

Beredenerende opstel

b)

Verhalende opstel

c)

Beskrywende opstel

d)

Argumenterende opstel

2.

Watter tipe opstel is geskik om prentjies met woorde te verf?

a)

Beskrywende opstel

b)

Beredenerende opstel

c)

Argumenterende opstel

d)

Verhalende opstel

3.

Watter tipe sin word gebruik om 'n opdrag te gee?

a)

Stelsin

b)

Bevelsin

c)

Vraagsin

d)

Uitroepsin

4.

Formele skryfstukke bevat soms informele taalgebruik.

a)

Waar

b)

Onwaar

5.

Pas die eienskap by die tipe opstel.

a)

Dit vertel 'n storie

1.

Verhalende opstel

b)

Die skrywer probeer sy standpunt motiveer

2.

Argumenterende opstel

c)

Waarnemings word met die sintuie beskryf

3.

Beskrywende opstel

d)

Albei kante van 'n saak word gestel

4.

Beredenerende opstel

6.

Pas die onderstaande sinne by die korrekte sinsoort.

a)

Jy moet nou huis toe gaan.

1.

Bevelsin

b)

Waarom is jy so kwaad?

2.

Vraagsin

c)

Ek het gesê, nee!

3.

Uitroepsin

d)

Dit is 'n lieflike dag.

4.

Stelsin