Font size
S
M
L
XL
WorksheetsSosiale Verantwoordelikheid
Total questions: 8
Worksheet time: 6mins
Name
Class
Date
1.
Identifiseer wat die prent is.
a)
Bevooroordeel
b)
Diskriminasie
c)
Stereoptipe
2.
Kindermishandeling beteken om daardie kind (a) te behandel of seer te maak.
3.
Wat is die uitwerking van mishandeling op persoonlike gesondheid ?
a)
Ongelukkig en hartseer.
b)
In hospitaal behandel word.
c)
Gelukkig
d)
Steek niks weg nie.
4.
Waar moet jy rapporteer as jy mishandel word of weet van iemand wat mishandel word ?
4 lines
5.
Watter twee fotos wys geslagskwessies ?
a)
b)
c)
d)
6.
Waar vind geweld gewoonlik plaas ?
a)
Publiek
b)
Skool
c)
Byeenkomste
d)
Huis
7.
Watter foto is 'n voorbeeld van fisieke mishandeling ?
a)
b)
8.
Watter woord beskryf die foto die beste ?
a)
Stereotipe
b)
Vooroordeel
c)
Diskriminasie
d)
Boelie
Reset
