NEW
Font size
S
M
L
XL
WorksheetsTaal Les 3 AFR09L69
Total questions: 5
Worksheet time: 3mins
Name
Class
Date
1.
Watter een van die volgende is 'n metafoor?
a)
Hy het 'n hart van klip.
b)
Hy het 'n sagte hart.
c)
Sy geaarheid is sag.
2.
Watter een van die volgende is 'n idioom?
a)
Die appel is groen.
b)
Die appel val nie ver van die boom af nie.
c)
Die appel is grasgroen.
3.
Watter een van die volgende is 'n metafoor?
a)
Die meisie maak soos 'n skoenlapper.
b)
Die meisie is 'n skoenlapper.
c)
Die meisie het 'n skoenlapper geword.
4.
Watter een van die volgende is 'n idioom?
a)
Al dra 'n aap 'n goue ring, bly hy 'n lelike ding.
b)
Die aap dra 'n baadjie.
c)
Die klein apie is net soos sy pa.
5.
'Die seun het nog nie wakker geword na sy operasie nie.' Hierdie sin is 'n voorbeeld van:
a)
Letterlike betekenis
b)
Metafoor
c)
Figuurlike betekenis
d)
Personifikasie
e)
Idioom
Reset
