wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Gr. 8 Woorstrukture Hersiening

Total questions: 113

Worksheet time: 2hrs 53mins

Name
Class
Date
1.

gee die verkleining van wurm

(a)  

2.

gee die meervoud van vark

(a)  

3.

gee die verkleining van kangeroe

(a)  

4.

gee die verkleining van muis

(a)  

5.

gee die verkleining van mark

(a)  

6.

gee die meervoud van perdeby

(a)  

7.

gee die meervoud van deel

(a)  

8.

gee die meervoud van mark

(a)  

9.

gee die verkleining van sprinkaan

(a)  

10.

gee die meervoud van long

(a)  

11.

gee die verkleining van perdeby

(a)  

12.

gee die verkleining van gereg

(a)  

13.

gee die meervoud van gereg

(a)  

14.

gee die verkleining van ui

(a)  

15.

gee die verkleining van vark

(a)  

16.

gee die meervoud van sprinkaan

(a)  

17.

gee die meervoud van kangeroe

(a)  

18.

gee die meervoud spinnekop

(a)  

19.

gee die verkleining van ratelslang

(a)  

20.

gee die verkleining van skyf

(a)  

21.

gee die meervoud van muis

(a)  

22.

gee die meervoud van skyf

(a)  

23.

gee die verkleining van spinnekop

(a)  

24.

gee die meervoud van ratelslang

(a)  

25.

gee die verkleining van long

(a)  

26.

gee die meervoud van wurm

(a)  

27.

gee die meervoud van ui

(a)  

28.

gee die verkleining van deel

(a)  

29.

lewe+styl - Gee een woord

(a)  

30.

ander/anders - Kies die korrekte woord

(a)  

31.

eet+tyd - Gee een woord

(a)  

32.

skaars - Gee 'n antoniem

(a)  

33.

seldsame - Gee 'n antoniem

(a)  

34.

Suid Amerika - Gee die korrekte spelling

(a)  

35.

Oos Europa - Gee die korrekte spelling

(a)  

36.

Australie - Gee die korrekte spelling

(a)  

37.

geeet - Gee die korrekte spelling

(a)  

38.

wereld - Gee die korrekte spelling

(a)  

39.

mense van Skotland

(a)  

40.

mense van Amerika

(a)  

41.

mense van Engeland

(a)  

42.

mense van Indië

(a)  

43.

taal van Skotland

(a)  

44.

taal van Amerika

(a)  

45.

taal van Engeland

(a)  

46.

taal van Indië

(a)  

47.

mense van Suid-Afrika

(a)  

48.

mense van China

(a)  

49.

mense van Japan

(a)  

50.

mense van Spanje

(a)  

51.

taal van Suid-Afrika

(a)  

52.

taal van China

(a)  

53.

taal van Japan

(a)  

54.

taal van Spanje

(a)  

55.

aarde+wurm - Gee een woord

(a)  

56.

R14 - Skryf die bedrag in woorde

(a)  

57.

R145 - Skryf die bedrag in woorde

(a)  

58.

kangeroemannetjie - Gee die teenoorgestelde geslag

(a)  

59.

land+taal - Gee een woord

(a)  

60.

baie nodig - Gee die intensiewe vorme

(a)  

61.

baie vol - Gee die intensiewe vorme

(a)  

62.

baie rooi - Gee die intensiewe vorme

(a)  

63.

baie duur - Gee die intensiewe vorme

(a)  

64.

baie graag - Gee die intensiewe vorme

(a)  

65.

baie beroemd - Gee die intensiewe vorme

(a)  

66.

baie goedkoop - Gee die intensiewe vorme

(a)  

67.

baie lig - Gee die intensiewe vorme

(a)  

68.

baie vet - Gee die intensiewe vorme

(a)  

69.

baie vreemd - Gee die intensiewe vorme

(a)  

70.

Watter geluid maak 'n haan

(a)  

71.

Watter geluid maak 'n vark

(a)  

72.

Watter geluid maak 'n eend

(a)  

73.

Watter geluid maak 'n kuiken

(a)  

74.

Watter geluid maak 'n slang

(a)  

75.

Watter geluid maak 'n hen

(a)  

76.

Watter geluid maak 'n by

(a)  

77.

Watter geluid maak 'n kriek

(a)  

78.

Watter geluid maak 'n muis

(a)  

79.

Watter geluid maak 'n gans

(a)  

80.

so arm soos 'n (a)  

81.

so giftig soos 'n (a)  

82.

so stil soos 'n (a)  

83.

D.i. - gee die afkorting

(a)  

84.

SA - gee die afkorting

(a)  

85.

VSA - gee die afkorting

(a)  

86.

kg - gee die afkorting

(a)  

87.

o.a. - gee die afkorting

(a)  

88.

so doof soos 'n (a)  

89.

so rooi soos (a)  

90.

so dood soos 'n (a)  

91.

gee die vergrotende trap van goedkoop

(a)  

92.

gee die oortreffende trap van goedkoop

(a)  

93.

gee die vergrotende trap van duur

(a)  

94.

gee die oortreffende trap van duur

(a)  

95.

gee die vergrotende trap van min

(a)  

96.

gee die vergrotende trap van lekker

(a)  

97.

gee die vergrotende trap van sag

(a)  

98.

gee die vergrotende trap van droog

(a)  

99.

gee die vergrotende trap van dodelik

(a)  

100.

gee die vergrotende trap van vet

(a)  

101.

gee die oortreffende trap van lekker

(a)  

102.

gee die oortreffende trap van sag

(a)  

103.

gee die oortreffende trap van droog

(a)  

104.

gee die oortreffende trap van dodelik

(a)  

105.

gee die oortreffende trap van vet

(a)  

106.

gee die vergrotende trap van baie

(a)  

107.

gee die vergrotende trap van gewild

(a)  

108.

gee die vergrotende trap van bietjie

(a)  

109.

gee die vergrotende trap van goed

(a)  

110.

gee die oortreffende trap van baie

(a)  

111.

gee die oortreffende trap van gewild

(a)  

112.

gee die oortreffende trap van bietjie

(a)  

113.

gee die oortreffende trap van goed

(a)