wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Intensiewe Vorme

Total questions: 10

Worksheet time: 3hrs 30mins

Name
Class
Date
1.

Die blom is baie geel.

a)

goodgeel

b)

goudgeel

c)

glansgeel

d)

goedgeel

2.

Die kar is baie swart.

a)

donkerswart

b)

baie swart

c)

pilswart

d)

pikswart

3.

Die glas is helder.

a)

glashelder

b)

kristalhelder

c)

blinkhelder

d)

crystalhelder

4.

Die hond is baie maer.

a)

brandmaer

b)

bloedmaer

c)

brantmaer

d)

brandmaar

5.

Die nag is baie donker.

a)

swartdonker

b)

pikdonker

c)

nagdonker

d)

pildonker

6.

Die vrou se rok is baie rooi.

a)

wynrooi

b)

bloodrooi

c)

baierooi

d)

bloedrooi

7.

Die mense is baie arm.

a)

brandarm

b)

doodarm

c)

brantarm

d)

baie arm

8.

Die man is baie ryk.

a)

sketryk

b)

skatryk

c)

spatryk

d)

baie ryk

9.

Die glas is baie leeg.

a)

dolleeg

b)

doodleeg

c)

baie leeg

d)

doleeg

10.

Die juffrou is baie moeg.

a)

dolmoeg

b)

doodmoeg

c)

brandmoeg

d)

baie moeg