WorksheetsPerfek Hoofstuk 8-10
Total questions: 37
Worksheet time: 27mins
Waar of Onwaar;
"secret" is "Gesnuif" in Afrikaans
Onwaar
Waar
Wayne en Vincent moet meer inligting oor ... vind
Julia
Natasja
Koffieklets
Michelle
Gee die Afrikaans vir: physical
(a)
Gee die Afrikaans vir:
chain stores
(a)
Hoekom is Jak saam met Julia in die kunsklas?
Hy hou daarvan om na haar te kyk as sy verf.
Hulle werk aan 'n projek.
Hulle het detensie.
Julia verf vir Jak.
Hoe lyk Natasja?
swart hare,
blou oë,
kort
Rooi hare,
sproete,
1.72m lank
Bruin oë,
swart hare,
baie kort.
Blou oë, blond, 1.72m lank
Wat doen Natasja se ouers?
Ma is 'n sakevrou
Pa is 'n boemelaar
Ma is 'n onderwyser
Pa is 'n sakeman
Ma is 'n danser
Pa is 'n prokereur
Ma was 'n aktrise
Pa is 'n sakeman
Hoe oud is Natasja? Skryf in woorde.
(a)
Waar of Onwaar:
Natasja is mal daaroor om te lees
Waar
Onwaar
Natasja hou van ... musiek
rock en dans
klassieke en seunsgroepe
dans en klassieke
seunsgroepe en dansmusiek
Natasja het twee
(a)
Jak moet vir Natasja na 'n .... neem
hondeskou
katteskou
perdeskou
hoenderskou
Wat het Natasja in die klas vergeet?
boeke
tas
penne
pennesakkie
Daar is 'n prentjie van 'n ... op Natasja se pennesakkie?
kat
hond
voël
vis
"Ek het nie 'n kat se kans nie" beteken:
'n baie goeie kans
'n redelike goeie kans
geen kans nie
'n geringe kans
Gee die Afrikaans vir:
frown
(a)
Jak wil vir Natasja na die ... neem
springdans
somerdans
groepdans
lentedans
Wanneeer is die Lentedans?
oor twee dae
oor twee maande
oor twee weke
oor twee seisoene
Jak is (a) vir katte
Gee die Afrikaans vir:
surprised
(a)
Gee die Afrikaans vir:
Open mouth
(a)
Gee die Afrikaans vir:
library
(a)
Gee die Afrikaans vir:
Speak volumes
spreek boekdele
baie hard
spreek boek
praat baie boeke
Gee die Afrikans vir:
discouraged
(a)
Waar is die katteskou?
(a)
Julia sê dat Jak drie goed moet verander. Noem dit
(a)
Wat moet Jak met sy hare doen?
was en sny
sny en krul
sny en jel
jel en was
Waar of Onwaar:
Jak sê dat Natasja van sy persoonlikheid sal hou.
Waar
Onwaar
Jak moet sy hare in 'n meer ... styl sny
moderne
modder
mode
modderner
Julia het vir Jak leeswerk gegee oor:
Westlife en Eden
Billie Eilish en Marshmallow
Backstreet boys en One Direction
Eden en Drake
Gee die Afrikans vir:
Make-over
(a)
Waar of Onwaar:
Julia is baie bly om vir Jak 'n oormaksessie te gee.
Waar
Onwaar
Waar of Onwaar:
Jak dink nie dat daar iets fout met sy kleredrag is nie.
Waar
Onwaar
Gee die Afrikaans vir:
research
(a)
Hoekom gee Julia vor Jack leeswerk?
(a)
Wat is Natasja se twee katte se name?
(a)
Waar slaap Natasja se katte snags?
(a)
