Wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Vervoer

Total questions: 5

Worksheet time: 8mins

Name
Class
Date
1.

Kies die regte een.

Watter soort vervoer is 'n trok?

a)

spoorvervoer

b)

lugvervoer

c)

padvervoer

d)

watervervoer

2.

Watter vervoermiddel is NIE 'n voorbeeld van padvervoer NIE?

a)

motor

b)

bus

c)

fiets

d)

trein

3.

'n Trein is 'n voorbeeld van (a)   vervoer.

4.

Watter soort vervoer is jou gunsteling?

4 lines
5.

Teken 'n prent van enige soort watervervoer.