WorksheetsBesigheids studies opstel
Total questions: 12
Worksheet time: 6mins
Die besigheidsopstel begin ALTYD met die....
Inleiding
Gevolgtrekking
Inhoud
Insig
Die Inleiding hoef NIE feite te hê nie.
WAAR
ONWAAR
Hoeveel feite moet die inleiding bevat?
EEN
DRIE
TWEE
VYF
Die besigheidsopstel hoef nie in volsinne geskryf te word nie.
WAAR
ONWAAR
Hoeveel subopskrifte het die besigheidsopstel gewoonlik?
TWEE
DRIE
VIER
VYF
Waar kry jy die subopskrifte vandaan?
Uit die opstel.
Google.
Die opstel nodig nie opskrifte nie.
Ek is nie seker nie.
Hoeveel feite moet jy weet vir elke sub-opskrif?
SES + FEITE
VYF + FEITE
EEN
NIKS
Hoeveel feite moet in die gevolgtrekking wees?
EEN
TWEE
DRIE
SES
Hoeveel tel die besigheidsopstel uit?
40
36
30
50
Hoeveel punte kry jy vir die uitleg?
EEN
DRIE
TWEE
VYF
Wat het jy nodig om 2 punte vir die analise te kry?
2 sub-opskrifte en 10+ feite
4 sub-opskrifte en 10+ feite
1 sub-opskrif en 18+ feite
4 sub-opskrifte en 18+ feite
Hoe voel jy oor die besigheidsopstel?
Goed
Ek het nooit genoeg tyd vir dit nie.
Ek kry altyd meer as 30
Dit maak my bang.
