WorksheetsKortverhale en die skryfproses
Total questions: 7
Worksheet time: 7mins
Wat is 'n kortverhaal (short story)?
’n Kortverhaal is ’n prosateks wat baie korter as ’n roman (novel) is.
’n Kortverhaal is ’n prosateks wat baie langer as ’n roman (novel) is.
’n Vertoning (show) of toneelstuk (play) opgevoer.
'n Reeks liedjies (songs) of gedigte (poems).
WAAR OF ONWAAR:
'n Kortverhaal is een van die nuwe vorme van storievertelling.
Waar
Onwaar
Wat is die kenmerke vir 'n kortverhaal?
Tyd (Time), Ruimte (Space), Karakters (Characters),
Gebeure (Events), Verteller (Narrator)
Al bogenoemde
Nie een van die bogenoemde nie
Wat is 'die skryfproses'?
'n Reeks aksies wat jy na 'n geskrewe stuk moet doen.
Die reeks aksies wat deur skrywers geneem word om 'n voltooide werk te produseer.
Wat is die eerste stap van die skryfproses?
Finale konsep/ poging
Beplanning / Pre-skryf
Eerste / Rowwe konsep
Redigering en proeflees
Wat is die tweede stap van die skryfproses?
Beplanning / Pre-skryf
Eerste / Rowwe konsep
Redigering en proeflees
Finale konsep / poging
Wat is die laaste stap van die skryfproses?
Redigering en proeflees
Finale konsep / poging
Beplanning / Pre-skryf
Eerste / Rowwe konsep
