WorksheetsOnderwerp 1 - Ekonomiese kringloop (EKON 12)
Total questions: 34
Worksheet time: 24mins
Korttermyn spaargeld en lenings vorm deel van die ... mark.
faktor
wisselkoers
geld
kapitaal
'n Belegging wat nasionale inkomste vermeerder, staan bekend as 'n ...
kapitaal invloei
inspuiting
uitvloei
lekkasie
Die geldmark is die mark vir ...-termyn besparings en lenings.
kort
kort- en lang
lang
medium
Die vermenigvuldiger effek verwys na aanvanklike toename in investering, owerheidsbesteding of uitvoere wat lei tot 'n groter toename in aggregate ...
inkomste
pryse
rentekoers
werkloosheid
Belasting op produksie word by ... bygetel ten einde basiese pryse te bereken.
faktorkoste
subsidies op produksie
markpryse
inkomste aan die res van die wêreld
Verdienstes ontvang uit uitvoere van goedere en dienste word ... genoem.
lekkasies
buitelandse valuta
investering
spaargeld
Geld wat uit die ekonomiese kringloop gehaal word staan bekend as ...
geldvloei
inspuitings
lekkasies
deposito
Wanneer BBP bereken word, word slegs die ... waarde van goedere in berekening gebring.
finale
rou
intermediêre
buitelandse
Die metode bereken die totale vergoeding van produksiefaktore.
Produksiemetode
Bestedingsmetode
Verbruikersbesteding
Inkomstemetode
Die totale markwaarde van alle goedere en dienste wat binne die grense van 'n land geproduseer word, oor 'n sekere tydperk gewoonlik een jaar.
(a)
'n Metode om BBP teen markprys te bereken waar besteding van al vier hoofsektore bymekaar getel word.
(a)
Geld verlaat die ekonomiese kringloop as spaargeld, belasting en invoerbelasting
(a)
Die pryse wat verbruikers vir goedere en dienste betaal wat belasting insluit en subsidies uitsluit.
(a)
Belasting wat gehef word op die markwaarde van goedere en dienste.
(a)
Die markwaarde van alle finale goedere en dienste geproduseer deur permanente inwoners van 'n land.
(a)
Die gedeelte van verbruikersbesteding wat onafhanklik van die inkomste van verbruikers is.
(a)
Die ekonomiese kringloop bestaan uit drie groot prosesse naamlik
produksie, inkomste en besteding
skaarsheid, nut en welvaart
hulpbronne, produksie en besteding
besteding, behoeftes en inkomste
As nasionale inkomste met R200 miljoen toeneem as gevolg van 'n belegging van R50 miljoen, wat is die waarde van die vermenigvuldiger?
0,25
4
6,25
8
Verbruik van vaste kapitaal word gebruik om die BBP teen ... te bereken.
basiese pryse
markpryse
faktorpryse
basiese koste
Ondernemings produseer op 'n sekere vlak onder hulle produksievermoëns.
(a)
'n Maatstaf van die produksiewaarde sodra aanpassings gemaak is vir die verbruik van vaste kapitaal.
(a)
Die mark waar korttermyn staatseffekte verhandel word
(a)
Die vloei van geld vanaf die finansiële sektor na ondernemings.
(a)
G + I + X
(a)
Die verbruik is afhanklik van die inkomste van die verbruiker.
(a)
Daar word ook na nasionale produk teen konstante pryse verwys
as ... syfers.
nominale
reële
mark
basiese
Die sektor wat ingesluit moet word sodat die ekonomie as 'n oop
ekonomie beskou kan word
(a)
Die beste maatstaf van produksie of uitset in 'n ekonomie is ...
nasionale inkomste
werkloosheidsyfers
bruto binnelandse produk
primakoers
Die vloei van goedere, dienste en produksiefaktore
(a)
'n Ekonomie waar die buitelandse sektor uitgesluit is.
(a)
Een van die grootste uitdagings wanneer die nasionale inkome syfers
bereken word, is
dubbeltelling
residuele items
vergoeding van werknemers
netto inkomste
Die werklike prys wat verbruikers betaal vir goedere en dienste
insluitend belasting minus subsidies
(a)
Die vermenigvuldiger-effek beteken dat elke verandering in
inspuiting ...
tot 'n klein verandering in die nasionale inkomste sal lei.
.
geen effek op die nasionale inkomste sal hȇ nie.
tot 'n groot verandering in die nasionale inkomste sal lei.
die nasionale inkomste op dieselfde vlak sal hou.
Die kategorie geldvoorraad wat bestaan uit note en munte in
omloop en aanvraagdeposito's van die binnelandse private sektor
by banke.
(a)
