wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Woordstrukture | Meervoude

Total questions: 18

Worksheet time: 3mins

Name
Class
Date
1.

Wat is die meervoud van: blom

a)

blome

b)

blomme

c)

bloms

2.

Wat is die meervoud van: arm

a)

armps

b)

armme

c)

arms

3.

 

Wat is die meervoud van: muur

a)

mure

b)

muure

c)

muurs

4.

 

Wat is die meervoud van: ring

a)

rings

b)

ringge

c)

ringe

5.

 

Wat is die meervoud van: bed

a)

beds

b)

bedde

c)

beddens

6.

 

Wat is die meervoud van: ma

a)

mas

b)

maas

c)

ma's

7.

 

Wat is die meervoud van: baba

a)

babe

b)

babas

c)

babae

d)

baba's

8.

 

Wat is die meervoud van: boom

a)

bome

b)

bomme

c)

booms

9.

 

Wat is die meervoud van: foto

a)

fotos

b)

fottos

c)

foto's

10.

 

Wat is die meervoud van: vrou

a)

vrous

b)

vrouens

c)

vrouenns

11.

Wat is die meervoud van: serp

a)

serpe

b)

serps

c)

serppe

12.

Wat is die meervoud van: huisie

a)

huisie's

b)

huisie's

c)

huisies

13.

Wat is die meervoud van: straf

a)

stafe

b)

strafs

c)

strawwe

d)

straffe

14.

Wat is die meervoud van: stoof

a)

stoofe

b)

stoowe

c)

stowwe

d)

stowe

15.

Wat is die meervoud van: lig

a)

lige

b)

ligge

c)

ligs

d)

ligte

16.

Wat is die meervoud van: dag

a)

dagge

b)

dags

c)

dae

17.

Wat is die meervoud van: lewe

a)

lewens

b)

lewes

c)

lewenns

18.

Wat is die meervoud van: oog

a)

ooge

b)

oge

c)

d)

oogs