Wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Verwarrende woorde Graad 5

Total questions: 36

Worksheet time: 8mins

Name
Class
Date
1.

Ek lees my ma _______________ boek.

a)

se

b)

sê

2.

Die leeu ____________ baie hard.

a)

bril

b)

brul

3.

Die kinders eet lekker __________.

a)

kos

b)

koos

4.

Die blomme het mooi ________________.

a)

kleure

b)

klere

5.

Die ring is baie ___________

a)

dier

b)

duur

6.

Die kind word _______ jaar oud.

a)

veer

b)

vuur

c)

vier

7.

Hy klim oor die _________.

a)

muur

b)

mier

8.

Die _____________ werk baie hard.

a)

muur

b)

mier

9.

Wat _______ mamma?

a)

sê

b)

se

10.

Die __________ is baie siek.

a)

dier

b)

duur

c)

daar

11.

Die blare aan die __________ val af.

a)

bom

b)

boom

c)

bas

d)

baas

12.

Daar is 'n ballon in die _________.

a)

lug

b)

lig

c)

lag

d)

laat

13.

Hy gee die ________ dat alles reg is.

a)

sein

b)

sien

c)

see

14.

Die ___________ is baie warm.

a)

vuur

b)

vier

c)

veer

15.

Die __________ is aan in die klas.

a)

lig

b)

lug

c)

lag

16.

Hy _________ die ring aan haar vinger.

a)

sien

b)

sein

c)

see

17.

Die seun dra 'n _____________.

a)

brul

b)

bril

c)

blaar

18.

Ons _____ na Kaapstad.

a)

reis

b)

rys

c)

raas

19.

Wat ________ die kaartjie (ticket)?

a)

kos

b)

kaas

c)

kas

20.

Die Chinese vrou hou van __________.

a)

rys

b)

reis

c)

raas

21.

In die oggend trek ek my ______.

a)

klere

b)

kleure

22.

Wat is die Afrikaans vir 'animal'?

(a)  

23.

Wat is die Afrikaans vir 'expensive'?

(a)  

24.

Wat is die Afrikaanse woord vir 'tree'?

(a)  

25.

Wat is die Afrikaans vir 'fire'?

(a)  

26.

Wat is die Afrikaans vir 'four'?

(a)  

27.

Wat is die Afrikaans vir 'wall'?

(a)  

28.

Wat is die Afrikaans vir 'ant'?

(a)  

29.

Wat is die Afrikaans vir 'see'?

(a)  

30.

Wat is die Afrikaans vir 'colours'?

(a)  

31.

Wat is die Afrikaans vir 'clothes'?

(a)  

32.

Wat is die Afrikaans vir 'food'?

(a)  

33.

Wat is die Afrikaans vir 'travel'?

(a)  

34.

Wat is die Afrikaans vir 'rice'?

(a)  

35.

Wat is die Afrikaans vir 'roar'?

(a)  

36.

Wat is die Afrikaans vir 'glasses'?

(a)