wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Voorvoegsels & Agtervoegsels

Total questions: 15

Worksheet time: 6mins

Name
Class
Date
1.

Wat is die stamwoord vir: ongeluk

(a)  

2.

Wat is die agtervoegsel in die woord: gelukkig

(a)  

3.

Wat is die agtervoegsel in die woord: foutloos

(a)  

4.

Wat is die voorvoegsel in die woord: onthou

(a)  

5.

Wat is die voorvoegsel in die woord: gedink

(a)  

6.

Wat is die voorvoegsel in die woord: gedoop

(a)  

7.

Wat is die voorvoegsel in die woord: gedink

(a)  

8.

Wat is die stamwoord vir: vriendskap?

(a)  

9.

Wat is die stamwoord vir: belangrikste?

(a)  

10.

Wat is die stamwoord vir: wense?

(a)  

11.

Wat is die agtervoegsel in die woord: goedheid?

(a)  

12.

Wat is die agtervoegsel in die woord: vrugte?

(a)  

13.

Wat is die voorvoegsel in die woord: herhaal?

(a)  

14.

Wat is die agtervoegsel in die woord: stoeltjie?

(a)  

15.

Wat is die stamwoord vir: hoogte?

(a)