WorksheetsAFR10L06
Total questions: 5
Worksheet time: 6mins
Kies die sin wat by die volgende sin pas. Angela hou van lees.
Sy het altyd 'n boek in die hand.
Hy het altyd 'n boek in die hand.
Haar het altyd 'n boek in die hand.
Hom het altyd 'n boek in die hand.
Pas die volgende bymekaar.
Sy hou van diere.
Persoonlike voornaamwoord (sy)
Dit is sy kat.
Besitlike voornaamwoord (sy)
Hy hardloop vinnig.
Persoonlike voornaamwoord (singular)
Hulle kyk fliek.
Persoonlike voornaamwoord (plural)
Die 0/16 A span is trots op hulle oorwinning.
Besitlike voornaamwoord
Wanneer iets aan iemand behoort, gebruik ons 'n (a) voornaamwoord.
Herrangskik die volgende.
Pieter
hou
van
sy
hond.
Kies die korrekte gebruik van die besitlike voornaamwoord. Die bal behoort aan Stefan.
Dit is Stefan sin.
Dit is Stefan s'n.
Dit is Stefan syne.
Dit is Stefan se bal.
