Font size
S
M
L
XL
WorksheetsSkoolvakke in Afrikaans
Total questions: 10
Worksheet time: 6mins
Name
Class
Date
1.
In die (a) klas leer ons van Shakespeare en doen Animal farm.
2.
Die vak waar ons verf met 'n verfkwas is......
a)
Drama
b)
Kuns
c)
Wiskunde
d)
Geskiedenis
3.
Die vak waar ons somme doen en leer van 1 + 1 is ...
a)
Wetenskap
b)
Wiskunde
c)
Aardrykskunde
d)
Biologie
4.
Die Afrikaanse woord vir Science is: ...
a)
Aardrykskunde
b)
Wiskunde
c)
Wetenskap
d)
Geskiedenis
5.
My gunsteling vak is:
a)
Engels
b)
Afrikaans
c)
Frans
d)
Duits
6.
Die Afrikaanse woord vir "German" is ?
(a)
7.
Die Afrikaanse woord vir "Geography" is?
a)
Geskiedenis
b)
Geografie
c)
Aardrykskunde
d)
Wiskunde
8.
Die naam van ons planeet.
a)
Mars
b)
Die Maan
c)
Pluto
d)
Die Aarde
9.
Die Afrikaanse woord vir "Poetry".
a)
Poetrie
b)
Poesie
c)
Poësie
d)
Gedig
10.
Die Afrikaanse woord vir hierdie skoolvak.
a)
Storie
b)
Aardykskunde
c)
Wetenskap
d)
Geskiedenis
Reset
