wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Inleiding tot verwysing

Total questions: 8

Worksheet time: 20mins

Name
Class
Date
1.

Kies die sin waarin die inteksverwysing korrek gedoen is.

a)

Cloete (2022:77) beklemtoon die belangrikheid van akademiese geletterdheid.

b)

(Cloete, 2022:77) beklemtoon die belangrikheid van akademiese geletterdheid.

c)

Ansie Cloete (2022:77) beklemtoon die belangrikheid van akademiese geletterdheid

2.

Trek die onderstaande inligting in die volgorde waarin dit in 'n inteksverwysing sal verskyn.

a)

Outeur van die bron se van

b)

Datum van die bron

c)

Bladsynommer waar jy die argument of inhoud gekry het

1)
2)
3)
3.

(Kies die mees gepaste antwoord) Inteksverwysing is belangrik want ​ ​ (a)   en dit help die leser van my teks om ​ (b)  

Choose from the below words
dit gee erkenning aan die bron
die bron in my bronnelys op te spoor.
dit wys dat ek slim is
dit help dat ek goeie punte kry
te verstaan hoekom dit my argument is.
4.

Kies die korrekte inteksverwysing

a)

Cloete en Viljoen (2022:77) dui aan dat die gebruik van geloofwaardige akademiese bronne geloofwaardigheid aan die skrywer se argument gee.

b)

Cloete & Viljoen (2022:77) dui aan dat die gebruik van geloofwaardige akademiese bronne geloofwaardigheid aan die skrywer se argument gee.

c)

(Cloete en Viljoen, 2022:77) dui aan dat die gebruik van geloofwaardige akademiese bronne geloofwaardigheid aan die skrywer se argument gee.

d)

(Cloete & Viljoen, 2022:77) dui aan dat die gebruik van geloofwaardige akademiese bronne geloofwaardigheid aan die skrywer se argument gee.

5.

Kies die korrekte inteksverwysing.

a)

Die gebruik van bronne in 'n akademiese teks speel 'n belangrike rol, omdat dit die skrywer se eie argument versterk en ondersteun (Lubbe, 2022:30).

b)

Die gebruik van bronne in 'n akademiese teks speel 'n belangrike rol, omdat dit die skrywer se eie argument versterk en ondersteun. (Lubbe, 2022:30)

c)

Die gebruik van bronne in 'n akademiese teks speel 'n belangrike rol, omdat dit die skrywer se eie argument versterk en ondersteun Lubbe (2022:30).

6.

Maak gebruik van jou verwysingsgids en identifsieer die korrekte inskrywing in die bronnelys vir 'n handboek.

a)

Landman, I. 2018. Academic writing and success. Pretoria: Van Schaik

b)

Outeur: Landman, I. Datum:2015. Naam van die boek: Academic writing and success. Uitgewer: Van Schaik. 

c)

Landman, Ina. 2015. Academic writing and success. Pretoria: Van Schaik. 

d)

Academic writing and success, Ina Landman. 2015

7.

Maak gebruik van jou verwysingsgids en identifsieer die korrekte inskrywing in die bronnelys vir 'n akademiese artikel.

a)

Vandeyar, S.  2010.  Responses of South African teachers to the challenge of school integration. South African Journal of Education, 30(3):343-359.

b)

Vandeyar.  2010.  Responses of South African teachers to the challenge of school integration. South African Journal of Education :343-359.

c)

Vandeyar, Susan.  2010.  Responses of South African teachers to the challenge of school integration. South African Journal of Education, 30(3):343-359.

d)

Vandeyar, S.  Responses of South African teachers to the challenge of school integration. 2010. South African Journal of Education, 30(3):343-359.

8.

Maak gebruik van jou verwysingsgids en identifsieer die korrekte inskrywing in die bronnelys vir 'n internetartikel.

a)

Botes, J.  2019.  Exploring academic voice.  https://acdemicvoice/academic/edu/ Date of access: 24 Apr.2021

b)

J, Botes. 2019. Exploring academic voice. https://acdemicvoice/academic/edu/

c)

https://acdemicvoice/academic/edu/