NEW
Font size
WorksheetsAfrikaans Huistaal Kwartaal 1
Total questions: 20
Worksheet time: 10mins
Met watter letter eindig die volgende woord?
hon...
d
t
e
s
Watter prent pas by die volgende woord?
Hand
Watter prent pas by die volgende woord?
tent
Watter prent pas by die volgende woord?
bad
Kies die korrekte antwoord.
Verdeel die volgende woord in lettergrepe:
piesang
pi/es/ang
pie/sang
Kies die korrekte antwoord.
Verdeel die volgende woord in lettergrepe:
bedkassie
bed/kas/sie
bed/kass/ie
Kies die korrekte antwoord.
Verdeel die volgende woord in lettergrepe:
veroorsaak
ver/oor/saak
ve/r/oor/saak
Kies die korrekte antwoord.
Verdeel die volgende woord in lettergrepe:
wasmasjien
was/mas/jien
was/ma/sjien
Voltooi die volgende sin deur die korrekte rymwoord te kies.
Die seun vat 'n hap van sy lekker...
appel
brood
pap
kos
Voltooi die volgende sin deur die korrekte rymwoord te kies.
Die dogter tik met haar pen teen haar...
ken
kop
mond
hand
Kies 'n woord wat rym met die volgende:
hark
vark
boek
kaas
lees
Kies 'n woord wat rym met die volgende:
boek
bak
hond
soek
boer
Kies 'n woord wat rym met die volgende:
mond
brood
hond
mop
honger
Kies 'n woord wat rym met die volgende:
raas
gaans
room
raam
kaas
Watter een van die volgende sinne is verlede tyd?
Jan het die bal geskop.
Jan skop die bal.
Jan gaan die bal skop.
Watter een van die volgende sinne is hede tyd?
Die hond sal op die bank spring.
Die hond spring op die bank.
Die hond het op die bank gespring.
Watter een van die volgende sinne is toekomende tyd?
Ons gaan na die parkie toe.
Ons was by die parkie.
Ons is by die parkie.
Watter leesteken pas by die volgende sin?
Los my tas uit ....
?
!
.
,
Watter leesteken pas by die volgende sin?
Kan ek asseblief ook 'n broodjie kry ...
!
?
.
,
Watter leesteken pas by die volgende sin?
Ek en my maat sit op die bank ....
!
?
.
,
