wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Groen Vere

Total questions: 20

Worksheet time: 10mins

Name
Class
Date
1.

Die meervoud van "hen" is

a)

henne

b)

hennetjie

2.

Die verkleinwoord van "hen" is

a)

henne

b)

hennetjie

3.

Die meervoud van "haan" is

a)

haantjie

b)

hane

4.

Die verkleinwoord van "haan" is

a)

haantjie

b)

hane

5.

Identifiseer die dier op die prent

a)

kuiken

b)

hen

c)

haan

d)

Nando's

6.

Watter geluid maak die dier op die prent?

a)

piep

b)

kekkel

c)

kraai

d)

blaf

7.

Noem die dier op die prent.

a)

KFC

b)

haan

c)

hen

d)

kuiken

8.

Watter geluid maak die dier op die prent?

a)

piep

b)

huil

c)

kraai

d)

kekkel

9.

Die teenoorgestelde geslag van "hen" is

a)

haan (manlike geslag)

b)

hen (vroulike geslag)

c)

haan (vroulike geslag)

d)

hen (manlike geslag)

10.

Die teenoorgestelde geslag van "haan" is

a)

haan (manlike geslag)

b)

hen (vroulike geslag)

c)

haan (vroulike geslag)

d)

hen (manlike geslag)

11.

Rooi, geel en groen is

a)

klere

b)

kleure

12.

Wat is "feathers" in Afrikaans?

a)

vere

b)

haan

c)

hen

d)

groen

13.

Waar bly die hoenders?

a)

Die hoenders bly in 'n hoenderhok.

b)

Die hoenders bly op die werf.

c)

Die hoenders bly in 'n huis.

14.

Wie het vir Groen Vere huis toe gevat?

a)

Mev. Musa

b)

Die hoenderhok

c)

Die heining

15.

Hoeveel kuikens is geel met 'n paar groen vere?

a)

een

b)

'n paar

c)

twintig

d)

kuikens

16.

Waarom pik die ander kuikens vir Groen Vere?

a)

Hulle hou nie van hom nie omdat hy anders lyk.

b)

Die kuikens is honger.

c)

Die kuikens speel met groen vere.

d)

Hulle bly in die hoenderhok.

17.

Is "hoenderhok" 'n samestelling of 'n afleiding?

a)

samestelling (hoender + hok)

b)

afleiding (hoen + der + hok)

18.

Verskaf die verkleinwoord van "heining".

a)

heiningtjie

b)

heininkie

c)

heininpie

d)

heiningie

19.

Dink jy dat Mev. Musa 'n goeie persoon is? Hoekom sê jy so?

a)

Ja, want sy het vir Groen Vere jammer gekry en hom versorg.

b)

Nee, want sy het vir Groen Vere weggevat van die boelies af.

c)

Ja, want sy het op Groen Vere gepik.

d)

Nee, want mense mag nie diere in hul huise aanhou nie.

20.

Noem twee dinge wat Mev. Musa vir Groen Vere gedoen het.

a)

Mev. Musa het vir Groen Vere huis toe gevat en vir hom 'n bed en gesonde kos gegee.

b)

Mev. Musa het vir Groen Vere 'n bed en gesonde kos gegee.

c)

Mev. Musa het vir Groen Vere op die heining gesit.