Wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Herwinning Aktiwiteit 2

Total questions: 5

Worksheet time: 3mins

Name
Class
Date
1.

1. Wat is herwinning?

a)

Ons moet dinge weer gebruik voordat ons dit weggooi.

b)

Verskillende kleur dromme.

c)

Ons moet alles weggooi na een gebruik.

2.

2. Wat kan ons alles herwin?

a)

grond

b)

plastiek, papier, metaal en glas

c)

rekenaars

3.

3. Wat is kompos?

a)

vuilgoed

b)

'n Term wat gebruik word wanneer iemand die onbinding van natuurlike afval beheer.

c)

Vuur maak goed

4.

4. Watter kleur is die plastiek drom?

a)

groen

b)

blou

c)

rooi

5.

5. Wat kan jy in die kompos gooi?

a)

papier

b)

blikkies

c)

kossoorte