wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Voornaamwoorde

Total questions: 10

Worksheet time: 11mins

Name
Class
Date
1.

...... kom nie meer by ons swem nie.

a)

Julle

b)

Hulle

c)

Haar

d)

Sy

2.

Gaan..... daardie prentjie klaar inkleur?

a)

jy

b)

julle

c)

syne

d)

myne

3.

Ek hou baie van ...... juffrou. ...... is baie gaaf teenoor my.

a)

jy

b)

my

c)

ons

d)

sy

4.

Dui aan watter tipe voornaamwoord die onderstreepte woorde is:

Ek het met dié dogter geraas.

a)

Persoonlike voornaamwoord

b)

Besitlike voornaamwoord

c)

Vraende voornaamwoord

d)

Aanwysende voornaamwoord

5.

Dui aan watter tipe voornaamwoord die onderstreepte woorde is:

Daardie is my fiets.

a)

Persoonlike voornaamwoord

b)

Besitlike voornaamwoord

c)

Vraende voornaamwoord

d)

Aanwysende voornaamwoord

6.

Dui aan watter tipe voornaamwoord die onderstreepte woorde is:

Waar is jou Potlood? Die een is myne.

a)

Persoonlike voornaamwoord

b)

Besitlike voornaamwoord

c)

Vraende voornaamwoord

d)

Aanwysende voornaamwoord

7.

Wanneer gaan juffrou vir ons sweeties gee?

a)

Persoonlike voornaamwoord

b)

Besitlike voornaamwoord

c)

Vraende voornaamwoord

d)

Aanwysende voornaamwoord

8.

Dui die persoonlike voornaamwoorde in die volgende sinne aan:

Ek sit op die tafel.

a)

sit

b)

die

c)

tafel

d)

Ek

9.

Dui die persoonlike voornaamwoorde in die volgende sinne aan:

Hierdie potlood is vir my.

a)

my

b)

hierdie

c)

is

d)

vir

10.

Dui die persoonlike voornaamwoorde in die volgende sinne aan:

Jy moet jou huiswerk doen.

a)

jou

b)

jy

c)

moet

d)

doen