WorksheetsTydvorme
Total questions: 10
Worksheet time: 7mins
Herskryf die sin in die teenwoordige tyd.
Ek het gebewe omdat ek bang was.
Ek bewe omdat ek bang is.
Ek bewe omdat ek bang was.
Herskryf die volgende sin in die toekomende tyd:
Ek het op die trampolien gespring.
Ek gaan op die trampolien spring.
Ek moet op die trampolien spring.
Noem die tipe Tydvorm:
Die Tyd as iets klaar gebeur het.
Verlede tyd
Toekomende tyd
Teenwoordige tyd
Noem die tipe tydvorm:
As iets nou/ in die hede (Present) gebeur?
Teenwoordige tyd
Verlede tyd
Toekomende tyd
Noem die tipe tydvorm:
As iets nog moet gebeur.
Verlede tyd
Teenwoordige tyd
Toekomende tyd
In watter tyd is die volgende sin?
Hy dra 'n rooi hemp.
Verlede tyd
Teenwoordige tyd
Toekomende tyd
In watter tyd is die volgende sin?
Juffrou gaan vir ons baie huiswerk gee.
Verlede tyd
Teenwoordige tyd
Toekomende tyd
In watter tyd is die volgende sin?
Tumi het gister baie hard geval.
Verlede tyd
Teenwoordige tyd
Toekomende tyd
In watter tyd is die volgende sin?
Die hond het 'n baie diep gat in die tuin gegrawe.
Teenwoordige tyd
Verlede tyd
Toekomende tyd
In watter tyd is die volgende sin?
Die seun sit baie stil in die klaskamer
Verlede tyd
Toekomende tyd
Teenwoordige tyd
