Font size
WorksheetsA Doll's House Quick Quizz
Total questions: 7
Worksheet time: 4mins
Wat simboliseer Nora se Ongehoorsaamheid en Bedrog?
(a)
Hoekom soek Kristine 'n werk?
Sy is in die dorp op soek na werk omdat haar oorlede man bankrot gesterf het en sy moet haarself onderhou.
Sy het kinders om na om te sien
Sy hardloop van haar verlede en probeer 'n nuwe begin maak vir haarself sonder 'n man se hulp.
Sy moet Krogstad trug betaal.
Torvald kan gekarakteriseer word as...
Mags behep.Titel en reputasie bewus.
'n Saghartige man met baie geduld.
'n arm man wat net omgee oor die welstand van ander.
'n Goeie kunstenaar.
Wie is Anne Marie?
Sy is die oppasser, sy was ook Nora se ennigste moederlike figuur.
Sy is die vriendin wat vir Nora kom kuier.
Sy is die vrou wat Torvald 'n geheime verhouding mee het.
Sy is die bloemis
Wat verteenwoordig/ symboliseer Nora se sielkundige toestand deur die stuk?
Die Makrolletjies
Nora se tarentella Dans
Die Kersboom
Die besem
Die tema van die individu teenoor die samelewing kan gesien word wanneer Nora vir Torvald los aan die einde van die tonneel.
Waar
Vals
Die titel verwys na....
Die regte pop huis in haar kind se kamer.
Nora se roll in haar huis houding as Torvald se pop.
Haar liefde vir poppe.
Hulle huwelik wat soos 'n speeletjie voel
